David McCallum

David McCallum
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Keith McCallum, Jr.
Geboorte 19 September 1933 (1933-09-19)
Nasionaliteit Brits
Kinders 5, insluitende Val McCallum
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1947–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David McCallum (19 September 1933 - 25 September 2023) was 'n Skotse akteur.[1] Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Escape (1963) en Baby Driver (2017), en in die televisiereekse The Man from U.N.C.L.E. (1964) en Sapphire & Steel (1979).

  1. Drysdale, Neil (28 Julie 2020). "NCIS star David McCallum looks back on a career which is still going strong in his ninth decade". Besoek op 6 Augustus 2023.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy